Anderse ervaringe/gebeure: hy besoek my astraal

Ek het van iets dreigends wakker geword: h het met sy arms uitgestrek oor my gestaan.
Ek het opgespring, vasgetrap, en n stewige regter teen sy mond laat klap: hy het verdwyn...

Hy het nie fisies oor my gebuk nie, wel het hy my in en via sy gees kom besoek en skrik maak.

Wat kon ek daaromtrent doen? As ek hom daarmee laat wegkom, gaan hy dit weer, en weer doen, en so oor my mag uitoefen: ek ms dit stopsit. Gou ook.

Ek...

Aruan 

(Word vervolg)

Enigeen is welkom om hier 'n vraag te vra, per E-pos, na aruan@nuwemens.co.za

Gaan na Deel-3
Gaan na INHOUD-Anderse ervaringe

Index