Genade -1

Die Mens het genade nodig...na al die vernieling, pyn en leed.
Nou sal daar nét genade wees, genade vir iedereen, genade vir elke mens,
want dít is wat die Mens nóú nodig het...genade!
Hierdie genade sal werklikheid word by afsterwe, maar ook sal genade vervul word in ons lewes hier in 3D.
Genade is hier!

Dit is nodig dat hierdie bladsy altyd REFRESH word! (so kry jy die nuutste weergawe)

Enigeen is welkom om hier 'n bydrae te maak, of 'n vraag te vra, per E-pos, na aruan@nuwemens.co.za

Index