Help 'n oorlede!
Kan ons iemand help wat al oorlede is en oorgegaan het
?

Die antwoord is JA!!!! Ja, beslis. Ja. Ja. Ja. Ons kn en mg 'n persoon wat reeds 'oorgegaan het' help, bystaan en leiding gee, daar waar sy/hy aan Ander Kant is. Beslis is hulle nie beskikbaar vir die ou laai van ons kultuur om andere en hulle daar te wil bekeer nie, hulle sal soos 'n oester toeknyp en geen verdere "kontak"/kommunikasie met jou h nie. Beslis nie.
  Hier volg 'n ondervinding wat op my pad gekom het, kort nadat ek in "kontak"/kommunikasie met lewensvorme in ons Ander Kant/"Hemel" gekom het:

Ek...

(word vervolg met dinamiese stof!)

Kopiereg van hierdie oorspronklike stuk/materiaal word streng voorbehou deur Skrywer. Enigeen mag egter die inhoud hiervan versprei of herpubliseer, op voorwaarde dat die volle teks gepubliseer word, met verwysing na Jeshua, die skrywer en bron.

Omdat die inhoud van hierdie afdeling mag verander,  ook met byvoegings,
druk asseblief
REFRESH 3 keer elke keer as jy enige bladsy op ons werf besoek!

Enigeen is welkom om hieromtrent te korrespondeer, of 'n vraag te vra, per E-pos, na aruan@nuwemens.co.za

Gaan na Inhoud Help_'n_oorledene

Index