Jag maak -1

Ek het in die veld gestap, toe ek n geroggel gehoor het: een dier het n ander gevang of aangeval, doodgemaak en opgeet. Dit is alledaags, sodat geen haan daarna gekraai het nie. Dit was normaal, deel van die lewe, en word hierdie interaksie, snaaks genoeg, deur mense as opwindend beskou...in Engels word dit toepaslik bewoord, The Kill.

  In menslike lewe word dieselfde gedoen, net al, daar word nie jag gemaak op n ander mens om ons honger te stil nie...mensetery word kannibalisme genoem en is streng verbied...: daar word om ander redes op mekaar jag gemaak...aldag.

(word vervolg)

 

Dit is nodig dat hierdie bladsy altyd REFRESH word! (so kry jy die nuutste weergawe)

Enigeen is welkom om hier 'n bydrae te maak, of 'n vraag te vra, per E-pos, na aruan@nuwemens.co.za

Index