Orbs...geesbolle...Besoekers van Ander Kant by ons

fotos van orbs/geesbolle/van Ander Kant se bewoners by ons...my ea!



Ons was besig om met 'n nuwe digitale kamera te eksperimenteer,
rondom "orbs"/geesbolle/geesentiteiteregistrasies, toe die helderblou "orb"/geesbol/"gees" aan Don-Aruan se linkerkant (links bo) opgemerk word, op die digitale foto.

Wat is dit?

My begeleier van Ander Kant s vir my dit is 'n baie spesiale entiteit van Ander Kant af, wat altyd daar is.
Die naam van die betrokke entiteit is aan my gegee.

 

 

 

 

 


 


 

Hierdie is 'n vergroting van die helderblou geesbol/"orb"...
geestentiteit by Don-Aruan.

 

 


 

 

 

 

 

Op 'n stadium het ek van die stoel af opgestaan,
en die fotograaf gevra om die area om die stoel en plafon af te neem. Hier is die resultaat: kyk die menigte van geesbolle...geesteregistrasies.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

Die hele proefneming het "toevallig" gebeur,
toe 'n persoon 'n nuwe, digitale kamera gekoop het
en die houtbereed in my gewese kantoor afgeneem het:
net toe, kom hierdie dogtertjie die vertrek binne,
en was hy verstom om 'n stralekrans van geesbolle
om haar op die foto gesien.

Dit het ons gelei om meer fotos te neem.
Met sy digitale kamera het talle geesbolle op elke foto verskyn.
Ek moes inderhaas die onderwerp gaan bestudeer.
Empiriese bewyse, n? Ook "wetenskaplik".

 

 

 

 

 

Korrespondensie

Van Charles&Sue, van Alberton:
"Aruan, Indien jy swart en wit fotos neem en jy vergroot die orbs kan jy soms gesigte daarin sien.

======

Orbs

  The orbs are spiritual energy globes. Some of your cameras can record sort of-- the camera is able to break through the dimensional barrier  - i.e. not removed dimensions, but separated in the same space vacuum.
  So those orbs on your snapshot are life energies who choose to be in your house and around your granddaughter yesterday. Of course there is a reason for this, but it is not necessary for them to give you the reason it just happens out of a need they have. It is important though. Very.
  Look after the child, she is a piece of gold, a special entity, and of course she will not have a mundane, ordinary life; she will be highly spiritual energized.

(break)

  "It is too to support y at this time in the most important task/calling your are to set alight as is a medium of spirituality to you.
  Always bear in mind that children are now born with a higher DNA counting, it being part of lifting man up to new heights.
  Oh, there is much more being changed in man than this, and it is worth thinking it through, but you will also get to this.
  Love and Protect the child, give her a lot of love, remember she is a most special human being,
a Rainbow Child, as Vanessa and I, Joe, named her. She will bring promise of a pot-o-gold; she will contribute to mans deliverance.
  Yes, Aruan, the new generation will indeed change the world; and when these new born, golden babies are grown up, they will contribute to a world so removed from the old, that it will surprise all. For you senior generation members it is indeed a privilege to be part of the changes to the new earth, to experience some of it with these Rainbow Children.
  Here is an idea: Aruan, think of starting to list all the changes you know of, see, experience, hear of and aware of as being promised.
  And now, my White-Line Friend, it is time for outsmarting the poverty king  in your life, throw him/it out, open and raise arms and this time let the sun collect as a reservoir between your arms and from there reflect its penetrating/changing/alchemizing/golden rays onto your golden kettle on your new stage.

  Try it. Try it now  (Tue 13/07, 16h30) and try it repeatedly, until your golden kettle is filled with more than you  need to spend all your time on project New Home and what is still to follow. Also to fulfill your earthly needs.

  Go for it, Aruan!!!"

====== 

From V, USA: She's a Rainbow child. She's so cute. Amazing orbs. As I have read, heard, and seen with my own eyes, the children know. Many of them are born today with all of the special abilities intact, and there is no fooling them. I wrote an interesting blog about these amazing children coming up midst us. A lot of people just don't understand them. The way we do education is NEVER going to work for these children, and they will be the ones who force many changes on those who think they want to keep doing things the same old way.

====== 

Van Charles/Alberton: Ons het met die TV reeks van Sue, Die Onverklaarbare, baie orbs gekry; sover ek weet kan jy dit met enige digitale kamera afneem, partykeer is jy gelukkig en kry baie en ander kere weer min. Daar is ook baie op die internet te lees oor orbs. Daar is natuurlik baie wat meen dit is stof, en hulle kan nogal opgewonde/ontsteld raak daaroor. 'n Verslaggewer het baie oefeninge met stof probeer, dit was na aanleiding van die episode oor die Kemptonpark Hospitaal, wat baie polemiek veroorsaak het. Hy kon nie stof afneem nie en het enigiets probeer, maar was onsuksesvol, verskillende stellings op die kamera en verskillende kameras.

In die grotte/tonnels nou waar ons was kon jy baie stof waarneem, veral deur die kamera se lens, maar dit het nie op die foto's verskyn nie.

Wat vir my seker die interessantste is, is om die orbs op 'n video kamera afgeneem is te sien, te sien hoe beweeg hulle, flikker soms en die verskillende spoed waarteen dit beweeg, verskillende rigtings wat dit beweeg. Ons gebruik spesiale infra rooi toerusting. Sue is afgeneem met honderde orbs, indien nie meer, wat soos 'n sterrehemel om haar beweeg.

Dit gaan bietjie rof hier, maar as ek vandag tyd kry sal ek vir jou 'n paar interessante foto's, wat ek geneem het stuur. Ons kry byna daagliks foto's wat per epos gestuur word hier, met orbs op. Jy moet ook oplet vir onnatuurlike ligstrepe wat soms op foto's voorkom. Ek kan nie onthou of ek al orbs in helder sonskyn afgeneem het nie; ons skiet die TV-dinge maar gewoonlik in die nag, waar ek gebruik 'n flash gebruik.

====== 

14-10-2013: Aruan, Ek het gekyk na jou webwerf. Wat my veral onthuts het was die "Orbs" wat op foto vasgel is. Dm, dit is vreemd. Wonder of mens nie moet eksperimenteer daarmee nie, in die sin dat as die foto's digitaal vasgel is kan bv die mediasentrum, hier by ons universiteit, dit "sif" en ontleed....J

J, Ek wil graag die orbs-storie verder neem. Het toevallig daarop afgekom. Het egter nie n moderne, digitale kamera nie. Sal dit graag verder neem....Aruan

======

"For truly, when you lay down the body you have an experience called heaven, but it is just that, an experience, another experience." {Jeshua}

======

 

Kopiereg van hierdie oorspronklike fotos en/of materiaal word streng voorbehou deur don. Enigeen mag egter die inhoud hiervan versprei of herpubliseer, op voorwaarde dat die volle teks gepubliseer word, met verwysing na Jeshua, die skrywer en bron.

Omdat die inhoud van hierdie afdeling mag/sal verander,  ook met byvoegings,
druk asseblief
REFRESH 2 keer elke keer as jy enige bladsy op ons werf besoek!

Enigeen is welkom om hieromtrent te korrespondeer, of 'n vraag te vra, per E-pos, na aruan@nuwemens.co.za

Gaan na Orbs Deel-2
Gaan na

Index